Ilse van Staden
  • Home
  • Art
    • Paintings
    • Drawings
    • Birds of a Feather
    • Murals
  • Writing
    • Publications
    • Awards
    • Words
    • Articles
  • House of Words
    • Woordhuis building
    • Woordhuis
  • About
  • Blog

STOCK CLEARANCE - all artwork 75% discount while stocks last. Enquiries [email protected]

Art, writing and other essentials

This is a window into my creative life...
Welcome to my website, previously known as Colour and Quill, where I showcase my way of living a creative life, specifically through visual arts and creative writing, in all its varied forms.
Picture
My nuwe roman Palimpses is nou beskikbaar deur Turksvy Publikasies (2022). Of bestel dit by [email protected] teen R250 plus versendingskoste.
​Palabra is die dogter van Sofia, die ongetroude vrou van die ongenoemde man. Sy is ʼn woord op soek na haar oorsprong en Palimpses is haar reis – deur mensword en verhoudings, van die binneland na die kus na die buiteland. Meer as ʼn verhaal, is dit ook ʼn reis deur interteks en taal. Dit is die mites, sprokies en letterkundige tekste afgeskraap, om daarop en daarmee ʼn nuwe teks te skep, soos ʼn papierbootjie gevou uit die bladsy van ʼn ou manuskrip.
​

Lees meer oor hierdie publikasie.


News
* Al drie my inskrywings vir Versindaba se Media-oes kompetisie is aangewys as die wengedigte,
* My gedig "'n oorsprong" is die derdeplekwenner in die gedigte-afdeling van PEN Afrikaans se kompetisie ter viering van Afrikaans 100.
* Wonderlike nuus dat my kortverhaal opgeneem is in die 2024 Woordfeeskortverhaalbundel!
* A dual Afrikaans-German publication of a collection of my poems is being published by Freigeist Verlag. The title is quastenflosser and the translations done by Peter Constantine. Available on Amazon.
​
* Dit was heerlik om tydens my kort reis na Suid-Afrika (Mei 2024) vir boekbekendstellings van Palimpses en verveertaal weer persoonlik kontak te maak met die wêreld en lesers van die Afrikaanse letterkunde. Vir meer besonderhede en foto’s, sien my sosiale media platforms op Facebook en Instagram
​
* I enjoyed this interview with Boekemakranka about my novel - hierdie was 'n lekker praatjie oor my roman Palimpses.
​* An interview and English translations of my poems by Peter Constantine - World Literature Today
WORDS & MUSINGS
Picture
Ons praat en skryf Afrikaans al vir honderde jare, maar op 8 Mei 2025 vier ons ons 100ste verjaarsdag as amptelike taal.

Picture
Afrikaans poems in Greek
published in Teflon Τεφλόν 25 - translated from Afrikaans by Peter Constantine

Picture
So nou en dan verskyn my gedigte op Versindaba.
​Soos hier en hier.
Picture
Die Waterberg is reeds ʼn gedig
Dis die mens se aard om te wil inmeng met die natuur. Dis die kunstenaar (en skrywer) se aard om die wêreld, en dus ook die natuur, te wil interpreteer en reïterreer. In vele opsigte is dit ʼn onbegonne taak, wat nie beteken dat mens gaan ophou probeer nie. Koppig hou jy aan, probeer jy die gegewe herskryf. Maar die Waterberg is, vóór die aankoms van skrywers, rééds verwoord. Is reeds ʼn gedig.
​Lees verder
​
​

Picture
Van kaketoes en kaal meisies
​ My hartjie, my liefie, die son kom op, die son kom op, dáár anderkant die blou berge... En wanneer mens gaan kamp in die hartjie van New South Wales se Blue Mountains National Park, met ʼn grondpad af en af teen die berg tussen hoë bome en rotse en varings deur, waar mens selfoonontvangs verloor en hoop jy sal oor ʼn dag of drie weer hierdie steil, klipperige bult kan óp... Lees verder

Picture
The Feeding-the-baby Hour
In the throes of middle age, I lie bewitched at night. If that word conjures up too much of an air of magic and fairy tales, it is because I shy away from its alternative – “cursed”. It is not quite a case of dark ladies on broomsticks, but it is just as vexing. Read more

Picture
​Phoenixes and chimeras - a palimpsest
Sometimes a perfectly good, though mediocre, painting is pushed past the limits of what it is capable of becoming. It then either has to perish and be forgotten, or it can rise like a phoenix and become something totally different and, perhaps, strange. Read more

Picture
Blown away by beauty
Imagine, as an adjunct to your five or six senses, a symbiotic ability of your neurological and electromagnetic systems, an extra sense located perhaps in the pit of your stomach. Read more

Proudly powered by Weebly
  • Home
  • Art
    • Paintings
    • Drawings
    • Birds of a Feather
    • Murals
  • Writing
    • Publications
    • Awards
    • Words
    • Articles
  • House of Words
    • Woordhuis building
    • Woordhuis
  • About
  • Blog