Latest publications/nuutste publikasies: Palimpses - "'n woordreis op 'n roete wat haarfyn deur 'n bedrewe skrywer uitgelê is"
scroll down for details
scroll down for details
POETRY
Die dood is 'n mooi blou blom
(Pandora Boeke, 2009) Available as ebook on Amazon. lovely blue flower this morning trembling prayers: summers irretrievably past uninterrupted blue like thundery weather above roof ridges, trees of similar feather no denial of flight death is a high C clamorous woodpecker’s fearless aria in the empty air a spot of sun splintered by mirrors crumbling evanescence death is a lovely blue flower of immediate wordlessness the tongue dies instantly and silence settles like a butterfly on blue calyxes death is a word gone astray that mocks in a calyx of colours in mirrors indefinably distorted and you suspect release is as far as loss can be outside a flower lies near the door birds frightened from trees have lost their way. (translated by Charl J.F. Cilliers) |
Waar die oog van stil word
(Protea Boekhuis, 2016) Resensies hier en op die Nederlandse webwerf Meander. Digstringe (vrae oor die digproses) op Versindaba. Reading / voorlesing en bespreking op Vers en Klank. |
Ordinary Things
(Colour & Quill, 2023) In this small volume of self-published original English poems, the poet finds inspiration in her everyday environment - grass, pebbles, butterflies, a cat, pot plants, a vacuum cleaner, a pen. These ordinary things become vessels for a quiet, meditative poetry of gratitude for small blessings. |
![]() |
verveertaal
(Imprimatur Uitgewers, 2023) In verveertaal, Ilse van Staden se vyfde digbundel, ondersoek, gebruik en bevestig sy die rol van taal in 'n voortgaande proses van verandering en aanpassing. Taal as instrument, medium en identiteit kom in heelwat gedigte aan die bod. Die titel roep sowel die skryf- en skilderkuns as vernuwing op. Die talle gedigte oor voëls, die swerwende, bewegende en blywende bewoners van die aarde en die lug, is metafoor van die migrant én die inheemse, van ontheemding én van tuisword, soos wat die *verveer"-deel van die titel suggereer. Daarby word die veerpen 'n instrument wat opteken, bewaar en ook oopmaak: Dit bestendig gewaarwordings, gedagtes en gevoelens in fyn lyne op papier, doek of perkament. Die skildery op die omslag is llse se eie skepping. Resensie deur Marlies Taljard op Versindaba en deur Joan Hambidge Bestel die bundel by Imprimatur Uitgewers [email protected] |
quastenflosser
(Freigeist Verlag, 2024) Duitse vertalings deur Peter Constantine van uitgesoekte gedigte uit my vyf digbundels. German translations of selected poems from my five Afrikaans poetry collections. Im Gedichtband quastenflosser legt der renommierte Übersetzer Peter Constantine erstmals eine Auswahl von Ilse van Stadens dichterischem Schaffen in deutscher Sprache vor, das sich spielerisch mit dem Zusammenleben menschlicher und nicht-menschlicher Bewohner dieser Erde auseinandersetzt. Eine Auswahl der übersetzten Gedichte erschien in Sinn und Form, Heft 3/2024. Available on Amazon and in Germany Review on Rezensionen |
Collections

in a burning sea - Marlise Joubert (ed.)
(Protea, 2014)
Anthology of contemporary Afrikaans poems in translation
Available online here
(Protea, 2014)
Anthology of contemporary Afrikaans poems in translation
Available online here

Vers & Vrou - Karen de Wet (ed.)
(Human & Rousseau, 2020)
'n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue ─ en vir dié wat met vroue leef.
Lees oor beroepsvroue en huisvroue, verliefde, geliefde en ontnugterde vroue, vroue met kinders en sonder kinders, vroue wat in die kalklig staan en vroue wat stilweg deur grense breek.
In dié boek word die heelal beskou met 'n vroulike blik. 'n Bloemlesing om aan te gee vir 'n vriendin of 'n suster, vir ma's en vir dogters, vir geliefdes ─ omdat ons almal 'n bietjie so is, en ook nié so is nie.
Podsending hier
(Human & Rousseau, 2020)
'n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue ─ en vir dié wat met vroue leef.
Lees oor beroepsvroue en huisvroue, verliefde, geliefde en ontnugterde vroue, vroue met kinders en sonder kinders, vroue wat in die kalklig staan en vroue wat stilweg deur grense breek.
In dié boek word die heelal beskou met 'n vroulike blik. 'n Bloemlesing om aan te gee vir 'n vriendin of 'n suster, vir ma's en vir dogters, vir geliefdes ─ omdat ons almal 'n bietjie so is, en ook nié so is nie.
Podsending hier
PROSE
Simon Says (Colour and Quill, 2015)
English novel As prelude to a piece of short fiction in A Blink of the Screen, Terry Pratchett writes: "This was one of those letting-off-steam things: you underwent what the late Patrick Campbell used to call rigours of life, and instead of taking it out on somebody, you wrote it down..." When Simon's attempts at finishing his next novel are constantly interrupted by inappropriate deliveries and unsolicited phone calls, he takes revenge. His motto? Don't mess with me, I'm a writer. As he keeps on fictionalising people who have angered him, he realises that his stories are more powerful than he thought - they are influencing reality. A neighbour dies; a woman loses her job; a car crashes. Will he stop before someone he loves is hurt or is it already too late? Can he unwrite reality? And where does his ex-neighbour's ugly dog fit into the story? Available on Kobo and on Amazon |
More Than One Way to Kill a Cat (Colour and Quill, 2019)
Cosy mystery novel “Well, thought Harry, did you want to hear my list? A snail plague, an unsolicited pet, a missing client, a missing spade, noises in the dark, a whole nest of dead cat and kittens, and – did I mention it? – another missing client! Talk about being over it.” Harry is a gardener, who occasionally has to kill things for a living – weeds, insects, snails. This makes him a murderer, according to his five-year old daughter Martha. She wants a snail for a pet, before he “petticides” it. But a cat will also do. On the same day that Martha’s pet arrives, Harry discovers something buried in a client’s garden. But then the client disappears. While Harry is confronted with deaths and disappearances, his wife Nancy goes on a wild goose chase searching for the meaning behind the find. Harry learns there is no easy answer to the question: when is killing murder? |
Palimpses (Turksvy Publikasies, 2022)
Palabra is die dogter van Sofia, die ongetroude vrou van die ongenoemde man. Sy is ʼn woord op soek na haar oorsprong en Palimpses is haar reis – deur mensword en verhoudings, van die binneland na die kus na die buiteland. Meer as ʼn verhaal, is dit ook ʼn reis deur interteks en taal. Dit is die mites, sprokies en letterkundige tekste afgeskraap, om daarop en daarmee ʼn nuwe teks te skep, soos ʼn papierbootjie gevou uit die bladsy van ʼn ou manuskrip. Nou beskikbaar deur Turksvy Publikasies of kontak Desiree by [email protected] of +27 82 337 1864. Lees 'n uittreksel in Vrye Weekblad. Of die e-pos onderhoud in Sarie tydskrif. En hier is 'n onderhoud met die gawe mense van Boekemakranka. Vir meer besonderhede en foto’s van boekbekendstellings (Mei 2024), sien my sosiale media platforms op Facebook en Instagram. |
Collections
Skrik op die lyf - Deborah Steinmair & Gerda Taljaard (ed.)
(NB Uitgewers 2016) "A collection of horror stories about ghosts, hauntings, conjuring, poltergeists, wandering spirits, fortune tellers, stigmata, miracles, seers, séances, sangomas, tokoloshes, djinns, ghostly lights and all that's unexplained. Noted yarn spinners like Kerneels Breytenbach, Henning Pieterse, Jaco Jacobs, Marion Holm and Marié Heese will scare you out of your wits." Kortverhaal ingesluit: "Stoor" - Ilse van Staden |
Hartlam - Deborah Steinmair & Gerda Taljaard (ed.)
(NB Uitgewers 2017) "In hierdie bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie. Kerneels Breytenbach, Christine Barkhuizen Le-Roux, Erika Murray-Theron, Martin Botha, Helene de Kock, Keina Swart, Jaco Jacobs en vele meer skryf oor die liefde in al sy vele gedaantes: moederliefde, onvoorwaardelike liefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese liefde, obsessiewe liefde, kalwerliefde, besitlike liefde, naasteliefde, onbeantwoorde liefde, waansinnige liefde, liefde tot die dood toe ... Want die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande." Kortverhaal ingesluit: "Koms van die blou fiets" - Ilse van Staden |